Kuier

BOU AAN JOU LIGGAAMSBEELD

D it is alweer amper somer en ten spyte van goeie voornemens om vanjaar beter na jouself om te sien, het jy weereens voor te veel versoekings in die winter geswig. Nou sit jy met die bultjies en rolletjies en stywe klere as bewyse van winteroordaad.

Ons liggaamsbeeld is baie belangrik omdat dit ons gemoed beïnvloed. Die Engelse spreekwoord lui “your health is your wealth” en hoewel ’n gesonde liggaam nie rykdom gaan verseker nie, is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related