Huisgenoot

SÓ KAN JY EET WAT JY WIL EN STEEDS GEWIG AFSKUD

ONS kom nou uit die winter uit. Dis gewoonlik nie ’n tyd waarin ’n mens gewig afskud nie. As dit kouer raak, soek ’n mens gerusstellende bredies, heerlike pastas en lekker gebakte nageregte.

Dis hoekom die meeste van ons teen die einde van die winter iets ekstra om die lyf het.

Maar wat as daar ’n manier was om dit te keer? Of om selfs ’n bietjie gewig af te skud – sonder om op ’n dieet te gaan?

Jy kan dit doen deur bloot die volgorde te verander waarin jy jou kos eet, sê ’n Franse biochemikus wat as die “Glucose Goddess” bekend staan en met 2,1 miljoen Instagram-volgelinge spog.

En dis regtig eenvoudig – eet eers jou groente, dan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related