Rooi Rose

Eierselvriesing KYK HIERNA

ie vriesbewaring van jou eierselle sodat jy jou eerste baba kan uitstel tot iewers in die veertig, of selfs tot op vyftig, is nie meer eksperimenteel nie. Dit is ook nie meer net vir jong vroue wat weens kanker of ander siektes hul kans op kinders probeer behou nie. Inteendeel. Dit is vir jflú. Veral as jy 30 plus is en nog nie met ’n gesin wil begin nie.

Die sukseskoers is nou so goed dat vrugbaarheidsklinieke hierdie diens roetinegewys aanbied.

Maar dis duur – en ’n mens wonder oor die risiko’s vir jou en jou potensiële baba wat uit hierdie diepbevrore eierselletjies moet ontwikkel. Wat moet jy vooraf hieroor weet? Ons gesels met dr. Gerhard Hanekom van die Kaapse Aevitas-vrugbaarheidskliniek.

Die kort antwoord is “want jy kan, en ons kan”. Laat ek verduidelik: die grootste enkele faktor wat jou vrugbaarheid bepaal, is die ouderdom van jou eierselle – en dus jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Winterblomme
1 ROK MET BLOMMOTIEF (R3 799; XS-L) SCOTCH & SODA. 2 LEERBAADJIE (R6 580; XS-XL) TED BAKER. 3 STUDIO W-HEMP (R399; 4-20) WOOLWORTHS. 4 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5 -9) STEVE MADDEN. Indien jy in ’n geblomde kledingstuk wil belê, begin by ’n geblomde
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related