Rooi Rose

KUNS

Legendes vereer

Profete moet in hul eie land geëer word. Die nuwe Suid-Afrikaanse Legendesmuseum in Pretoria bring hulde aan ons legendes se bydraes in gedra het, en Min Shaw se trourok met duisend pêrels. Die eerste goue plaattoekenning in Suid-Afrikaanse musiek vir van Four Jacks and a Jill (1966) is ook geskenk. Op die “Ons Onthou”- muur is geraamde foto’s van legendes wat gegroet het. Die museum het die grootste legendes van die laaste eeu geïdentifiseer. Die eerste 25 word op 26 Januarie ingehuldig wanneer Coertse die museum open. Elke jaar sal 25 legendes bygevoeg word. Saam met Coertse en Shaw in die debuutgroep is o.a. Siegfried Mynhardt, Esmé Euvrard, Bles Bridges, Al Debbo, Cora Marie, Zack du Plessis, Shaleen Surtie-Richards, Des en Dawn Lindberg, Carel Trichardt, Petru Wessels en Alvon Collison. Die museum is in Duncan Yard, winkel 3, Hatfield. Dis oop Maandag tot Vrydag 09:00 - 15:00 en Saterdae, Sondae en vakansiedae 09:00 - 13:00. Slegs ’n skenking word gevra.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte

Related