SARIE

ons wêreld

NOSTALGIES OP Moedersdag

Van Barbra Streisand en Frank Sinatra tot J.S. Bach en Chopin . . . vanjaar raak die pianis en Steinwaykunstenaar Charl du Plessis nostalgies op Moedersdag met die musiek wat kleintyd in sy ouerhuis gespeel het. Sy eenmalige klavieruitvoering Songs for my Mother is deel van die Aardklop Aubadereeks wat in 2020 begin is om klassieke musiekuitvoerings tydens die pandemie aan die gang te hou. Dis gewoonlik elke eerste Sondagoggend van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related