WAT DE MUSEUM?
Dec 10, 2021
4 minutes
Saamgestel deur COLIN HENDRICKS
WAARAAN dink jy wanneer jy die woord museum hoor? Ou, stowwerige artefakte? Waardevolle kunswerke? Ja, museums is in die eerste plek bedoel om kosbare items of oudhede van geskiedkundige belang te bewaar. Maar daar is ook talle vreemde museums wat jou met hul inhoud onkant sal betrap wanneer jy daar instap. Ons het gaan kyk na van die aardigste museums ter wêreld.
DIE MUSEUMS VAN DIE DOOIES
◼ In die Museum van Mummies in Mexiko word meer as 100 gemummifiseerde lyke, van babas tot volwassenes, uitgestal.
Honderde mense is in die 19de eeu in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days