Rooi Rose

IMPULSIEF ÉN VERANTWOORDELIK

Marc (37) is beslis ’n moderne metroman. Hy is mal oor die buitelewe, doen sy inkopies by naweekmarkte, en eet net organies waar moontlik. Hy probeer ook en op sy bedkassie kry. En as jy met ’n handleiding sou kom, wat sou die waarskuwing daarop wees? “Waarskynlik ‘hy spring in ’n ding in sonder om eers daaroor te dink!’” Marc reis gereeld vir sy modelwerk, en ook vir ontspanning. “My gunstelingvakansies was dikwels in plekke waar die kultuur heeltemal verskil van dit waaraan ek gewoond is. Ek is gek daarna om te sien hoe ander mense leef, wat hulle doen, en wat hulle dryf.” Tog keer hy elke keer met ’n lekker hart terug na Suid-Afrika. Wat is dit wat hom lok van sy geboorteland? “Ek hou van alles in ons mooi land. Die lug, die mense, die berge, die see. Daar is iets aan hierdie plek wat my keer op keer laat terugkeer.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte

Related