Rooi Rose

Ek kan nie MEER NIE!

Wanneer ’n man aftree, bevind sy vrou haar dikwels in ’n moeilike situasie, want die hele omwenteling in sy lewe beteken ook ’n omwenteling in haar lewe. Party mans pas maklik aan, doen wat hulle nog altyd graag wou doen, of verken nuwe dinge, maar vir sommige mans is dit amper asof dit die einde van die wêreld is. Wel, natuurlik, die einde van hul wêreld, die wêreld soos wat hulle dit tot nou toe beleef het.

Selfs vir die vrou wat buite die huis werk, is aftrede nie so ’n groot omwenteling nie. Haar lewe gaan dikwels gewoon aan, want daar is besluite oor die huishouding wat sy steeds neem, kinders wat haar hulp nodig het met hul kinders, of nuwe dinge wat sy nog altyd wou doen en uiteindelik tyd voor het.

Vir sulke vroue word die verhouding met hul mans so problematies dat die gedagte aan egskeiding by hulle begin posvat, selfs al doen hulle dit nie.

Walter en Thea*

Walter het baie goed

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Metaalagtige Rooshoutskakerings
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER 1 DIOR ROSEWOOD EYESHADOW PALETTE (R880). ■
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die

Related