Cheswyn FAMOUS
Jan 20, 2020
3 minutes
Hoe het jou Ek het nooit gedink my lewe sal so vinnig verander nie. Ek doen nou waarvan ek so lank gedroom het, en werk saam met mense wat ek jare lank bewonder het. Ek is nou in ’n posisie waar ek jongmense kan motiveer. Dit is harde werk maar dit is die moeite werd. Ek probeer soveel skole moontlik besoek net om vir jongmense te sê dat jy die beste moet maak van elke geleentheid wat jy kry.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days