Rooi Rose

Soene & VERE

Met ’n vierde ATKV-Mediaveertjie in Elsa Winckler se hoed, is die liefdesverhale in haar kop nog nie opgedroog nie. Nog baie romantiese verhale speel hulle in hierdie Kapenaar se kop af.

Sy doen elke dag wat vir haar die lekkerste is. Skryf. Nege tot vyf, Maandag tot Vrydag.

En om met ’n prys beloon te word, is vir haar ’n voorreg en nog ’n veer in haar hoed.

Haar skryflus het nogal by rooi rose begin! In 2008 het rooi rose en Lapa ’n liefdesverhaalwedstryd aangebied en Elsa was die wenner met haar verhaal Tussen jazz en rock.

Nou staan haar boeke se verkoopsyfers digby 60 000!

Dit was vir haar maklik om in die genre van die liefdesverhaal ’n plekkie te kry.

“My ma was ’n ywerige leser, veral liefdesverhale, en daar was altyd stapels boeke in ons huis. Ek hou van , van die ontsnapping aan die werklikheid, van die .”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
EK & JY Wie sou kon DINK?
DAAR IS TYE waarvan ons almal onthou “ek was presies daar, besig om dit of dat te doen, toe ... ” Nou is sekerlik so ’n tyd. As die nuus van die dag die eerste ruwe weergawe van die geskiedenis is, leef ons nou in ’n tyd waarvan ons nageslagte in die
Rooi Rose2 min read
Planne Met Kosprikkels
• Geselliger maaltye Die lekkerte van maaltye is dat dit struktuur aan die dag gee. Maar die kuns is om die fokus weg te trek van kos om kos se onthalwe. Maak dit ’n tyd vir deelname en geselligheid, soos dat die gesinslede almal saam kook of beurte
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie

Related