Huisgenoot

Nuut op die rakke

Mense léés so lekker aan haar boeke, maar skrýf sy so lekker daaraan?

“Ek is elke oggend so opgewonde om te begin – dit bly vir my net wonderlik dat ek iets kan doen wat net ’n plesier is,” sê Elsa Winckler. “Wanneer die storie vashaak, is iets iewers verkeerd. Daar is nie genoeg konflik nie, die karakters het nie genoeg geite nie, of soms kan iets soos ’n karakter se naam die storie kelder.”

Sy het in 2008 begin en nog nooit weer opgehou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related