Huisgenoot

TOTSIENS, LIEWE ELIZE

DIT was een van die moeilikste besluite wat sy nóg moes neem: om te groet. En dít ná ’n volle sewe jaar waarin sy nagenoeg 3 000 briewe met hulpkrete ontvang het; briewe wat meestal begin het met die woorde “Liewe Elize…” Ja, Huisgenoot se geliefde troostante Liewe Elize, oftewel die skrywer Elize Parker (61), het besluit dis tyd om die tuig neer te lê, want sy wil nou haar droom najaag om voltyds boeke te skryf.

Maar om tot siens te sê is nooit maklik nie. Maande lank het sy daaroor getob. Daar was heelwat trane, gebede en slapelose nagte, vertel sy. Tot sy op ’n dag vrede gekry het oor haar besluit.

“ se lesers het ’n enorme impak op my lewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related