Rooi Rose

my DIER

‘Die gekrap MAAK MY MAL!’

ie meeste van ons besef nie dat ons troeteldiere ook met allergieë sukkel nie, sê dr. Guy Fyvie, voedingsadviseur vir Hill’s Pet Nutrition. “Omgewingsallergieë veroorsaak ’n onsigbare maar konstante probleem vir baie honde en katte,” verduidelik hy. Meer as 50% van honde se allergieë word veroorsaak deur stuifmeel, skimmelspore en stofmyte.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose1 min read
Helena Opperman
HELENA OPPERMAN STEM NIE SAAM MET TOTIUS NIE. DIE WÊRELD IS INDERDAAD HAAR WONING. OOR DIE AFGELOPE TWINTIG JAAR HET SY AL IN BAIE LANDE GEWOON EN GEWERK – SENTRAAL-ASIË, DIE MIDDEOOSTE EN AFRIKA. HAAR BELANGSTELLINGS STREK WYD EN SLUIT OMTRENT ALLES
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte

Related Books & Audiobooks