Rooi Rose

Bly GESOND

BETAAL (IN RANDE!) OM OP TE HOU ROOK

Sal jy ophou rook as iemand jou genoeg betaal?

Blykbaar werk dit. Navorsers van die Norwich Mediese Skool in Engeland het gaan kyk hoe suksesvol dié benadering is. Die uitslag? Sowat 50% van die finansieel beloondes het ná ses maande werklik suksesvol permanent ophou rook, soos bevestig met bloedtoetsing. Beloning werk baie beter as ander rookstaakstrategieë

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Metaalagtige Rooshoutskakerings
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER 1 DIOR ROSEWOOD EYESHADOW PALETTE (R880). ■
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die

Related