Rooi Rose

Stylkenner se gunstelinge

Elke huis kort ’n bietjie drama. Hierdie (R725/m2 van Union) beslaan ’n groot gedeelte van Elzabe se pragtige huis. Hierdie (R2 995 van Weylandts) is die Die (R11 995 by Klooftique) is gestoffeer in ’n besonderse skakering van groen fluweel en is ’n staatmaker-meubelstuk. Die bank vertoon dramaties teen die swart muur. Hierdie is Elzabe se pret-element vir stoffering en strooikussings. Sy glo ’n mens moet die lewe nie te ernstig opneem nie! Dié tekstielontwerp is Monkeying around/ Nightfall (R520 p.m. van Hertex). Hierdie is op aanvraag deur Mitat vervaardig. Dit weerspieël Elzabe se passie vir religieuse kuns (R6 595). Elzabe het dadelik baie van die besonderse vorm, kleur en tekstuur van hierdie gehou (vanaf R195 – R275 van Pezula).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Metaalagtige Rooshoutskakerings
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER 1 DIOR ROSEWOOD EYESHADOW PALETTE (R880). ■
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die