Tuis

wat’s nuut

SKEP & VERNUWE!

WIE Sian Rubelli

WAAR KwaZulu-Natal

BESIGHEID Shelby Finds

HAAR WERK Nadat Sian Rubelli 14 jaar lank as vlugbeampte die wêreld deurreis het, het sy in 2020 na Suid-Afrika teruggekeer en Shelby Finds begin; só kon sy haar droom vervul en uitsonderlike handgemaakte skatte vir plaaslike huise bekom. Haar produkte word deur vakmanne vervaardig van natuurlike stowwe, en op etiese metodes verkry.

Al Shelby Finds se) van suiwer Indiese katoen (230 x 270 cm; R1 950) word geblokdruk en afgerond met handsteke. Die matte word handgepluis met Indiese wol en het ’n katoenrugkant.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf

Related