Rooi Rose

Kruispaaie

KLEI is kreatief

“EK HET MEER BALLS AS BREIN,” spot Mervyn Gers, pottebakker van Mervyn Gers Ceramics in Paardeneiland. “Die pottebakkersbedryf is vol slaggate en jy trap in die meeste van hulle.”

Klei en porselein het hom van kindsbeen af getrek. “Ek was nog altyd gefassineer deur keramiek en het van jongs af Art Deco-stukke en selfs Victoriaanse breekgoed versamel.”

Hy het in sy jong dae vir ’n tydjie saans pottebakkersklasse geneem, maar die meeste van sy kleikuns het gekom deur leer en probeer. En foute maak. Vandag maak hulle hul eie klei en glasuur.

Mervyn se beroep het ’n paar wye Kaapse draaie gemaak voor hy ’n holte vir sy voet in pottebakkery gekry het. Hy het ná skool kommunikasiekunde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte

Related