Vrouekeur

Van sukkel tot sukses

Marice Mercuur is ’n boorling van die klein Morawiese sendingstasie by Wupperthal naby Clanwilliam en haar dogtertjie, Gemma, het sowat vyf jaar gelede op ses maande met ekseem begin sukkel.

Kommersiële seep het die uitslag vererger en medikasie deur dokters en dermatoloë voorgeskryf, het wel verligting gebring, maar sodra Marice die medikasie gestaak het, het die uitslag teruggekom.

Marice het begin om ’n bad van rooibosteesakkies te trek, waarin sy die baba gebad het. “My ma het altyd gesê rooibostee is goed vir alles en hier is dit nou weer bewys.”

Marice se ouers, Martin en Joyce Goes, is rooibosboere wat grond by die kerk huur. Joyce het altyd vir Marice gesê rooibos het geweldige gesondheidsvoordele en genesende eienskappe.

“Ek het egter nie besef presies hoeveel goedheid daar in dié klein teebossie skuil tot ek self in die knyp was nie,” vertel sy.

Die antioksidante in rooibostee het ’n genesende uitwerking. Dit help ook om velirritasies te verlig, wat deur sonbrand,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe
Vrouekeur1 min read
Blokraaie
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3 kassie die letters BRANDSTOF bevat. Dis al wat jy moet doen! Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Om uit te vind wat SUDOKU is, gaan kyk na http://en.wikipedia.org/wiki/S
Vrouekeur2 min read
Op die SKERM
Met Elle Fanning en Justice Smith Regisseur Brett Haley LIEFDESDRAMA Tienerselfmoord is ’n gevoelige kwessie, veral wanneer ’n vrou nie sonder haar oorlede suster kan oorleef nie, en haarself vir haar suster se dood verantwoordelik hou. Verwyte, die

Related