Rooi Rose

SPEEL-SPEEL slim en gelukkig

Ouers besef nie altyd dat groot motoriese ontwikkeling die wegspringpunt vir die meeste ander breinontwikkeling is nie,” sê René van Pletzen, ’n arbeidsterapeut. “En dié ontwikkeling verbeter ook hul sosiale vaardighede.” Lizette Brunner, ’n ervare onderwyseres vir voorskoolse kinders en graadeentjies, bestempel die gebrek aan goeie motoriese vaardighede ook as ’n struikelblok.

“Ouers doen dikwels heeltemal te veel dinge vir hul kinders. Dit spruit gewoonlik uit ’n skuldgevoel omdat hulle voel hulle is min by die huis en dan wil hulle die pad vir die kinders gelyk maak wanneer hulle wel tuis is. Tog is huistakies die ideale manier waarop kinders verskeie vaardighede aanleer.

“Kinders kan nie kruisbeen op die mat sit en na ’n storie luister nie, want hul spiertonus is te swak. Dan begin hulle vroetel en gee nie aandag nie. Handskrif is ook ’n groot deel van taalontwikkeling omdat kinders leer hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte

Related