Huisgenoot

Laat hulle in die huis help

DIT klink soos ’n resep vir chaos: vier kinders jonger as 10 jaar in een huis. Maar die huishouding van Maureen van Helsen van Vanderbijlpark werk soos ’n goed geoliede masjien, met elkeen van die kinders wat hul kant bring met take in en om die huis.

Almal het takies,” vertel Maureen oor haar kroos, onderskeidelik 9, 7, 4 en 2. “Die oudste twee het hul eie kamers en maak soggens hul beddens op. Die jongste twee moet saans voor slaaptyd speelgoed wat rondlê, optel en bêre.”

Die kinders word van kleins af geleer om hul wasgoed saans met badtyd in die wasgoedmandjie te gooi en hul handdoeke op te hang. Die oudste kinders pak hul eie skoon wasgoed in hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related