Kuier

HUL TAKE MAAK SAAK

Huisskoonmaak is iets wat baie min van ons regtig geniet, maar om ’n huishouding soos ’n goed geoliede masjien te laat werk, moet almal in die huis hul deel doen om dié tydrowende en soms baie vervelige, maar nodige, take te voltooi.

Dit is ’n gegewe dat die volwassenes binne ’n huishouding die mas moet opkom, maar wanneer dit kom by die uitdeel van takies in en om die huis aan kinders, is ouers redelik verdeeld oor presies wat hulle hul kinders laat doen en wat

Baie ouers wil solank as moontlik die kind se kinderjare bewaar deur hulle toe te laat om net te speel sonder enige verantwoordelikhede. Ander voel weer kinders moet van jongs af geleer word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related