Rooi Rose

VORENTOE OP VEERTIG

Sy huiwer nie om te sê dat sy nou veertig is nie. “Hulle sê ’n aktrise moet nooit haar ouderdom verklap nie – ek dink dis is een van die min beroepe waar jou ouderdom altyd in jou guns kan tel. Hoe ouer ek word, hoe lekkerder word die rolle wat ek speel. Die rolle van ouer vroue het baie meer vleis om die bene, want die karakters het meer dimensies. Dis ook nie soos modelwerk waar jou jare teen jou tel nie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte

Related