Rooi Rose

MUSE ÉN kunstenaar

Die Amerikaanse Lee Miller het eers naam gemaak voor die kamera as model en uiteindelik agter die kamera as fotograaf. Sy was in die twintigerjare ’n Vogue- model en het daarna bekendheid as ’n modefotograaf verwerf. In die

Tweede Wêreldoorlog het sy van die eerste fotografiese bewyse van die Joodse volksmoord by die Dachau- en Buchenwald-konsentrasiekampe afgeneem. Hoewel sy twee keer getroud was, het sy in haar leeftyd veral bekendheid verwerf vir haar verhouding met die surrealistiese fotograaf en kunstenaar Man Ray. Ray was smoorverlief op haar en dit het hom jare geneem om hul gebroke verhouding te verwerk.

Elizabeth Miller is op 23 April 1907 in Poughkeepsie, New York gebore. Haar pa, Theodore, was van Duitse afkoms en haar ma, Florence Miller (née Macdonald) het Skotse en Ierse voorouers gehad. Lee, ’n middelkind, het twee broers, John en Erik, gehad. Op sewe het ’n familievriend Lee in Brooklyn verkrag en met gonorree besmet. Om die trauma van die verkragting te verwerk het haar ouers (op aanbeveling

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Metaalagtige Rooshoutskakerings
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER 1 DIOR ROSEWOOD EYESHADOW PALETTE (R880). ■
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die

Related