SARIE

Jóú mý vullis goudmyn

Weekliks het Ivan, Carol en Optel, die hond, by ons voorhek aangedoen vir ’n hoop koerante en tydskrifte – dit was in die dae voor digitale media en die oes was groot. Soms het hulle ’n geskenkie uit iemand anders se vullisdrom met groot gebaar oorhandig: ’n blou botteltjie met ’n skraap, pienk lawalamp waarvan die gloeilampie geblaas het.

Vir Ivan en Optel het ek dikwels op die grootpad gewaar, met ’n swaar gelaaide trollie op pad na ’n herwinningsentrum ver buite die grense van ons woonbuurt. Oral is dit ’n bekende gesig, dikwels loop dié ridders van die vullisdrom so half in die pad en jy moet uitswaai om nie lompe trollie én man ’n stamp te gee nie. Oor die radio is daar debatte: Sommige mense

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Modedinge
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer