Weg!

Maak ’n plan met plastiek

Kyk ’n bietjie om jou rond en jy sal binne sekondes ’n hele klomp plastiekgoed sien. Dis óral! Plastiek kan op allerlei maniere gevorm word, daarom word alles van ’n tandeborsel en ’n rekenaarmuis tot mediese toerusting en onderdele vir motors daarvan gemaak. Dis boonop liggewig, maar sterk en waterdig.

Wêreldwyd word daar elke jaar vervaardig – meestal as verpakking vir produkte. Die helfte daarvan kan ’n mens net een keer gebruik en hiervan word slegs 10% herwin. Maar dié persentasie kan baie hoër wees as elkeen sy kant

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe
Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg9 min read
Mense Se Lense
Canon EOS R7Sigma 150-600 mm-lens DENISE VERTEL: Hierdie piepklein kleinrooiborssuikerbekkie is ’n gereelde besoeker in ons tuin in Worcester. Maar hy bly net te vinnig en te rats vir my. In meer as 100 foto’s is hy nooit netjies in die raam nie, of