SARIE

PASMAATS

SPEKRISOTTO MET GEPOSJEERDE EIERS

(bl. 84) Kyk verder as ontbyt. Dié twee pasmaats is heerlik in ’n risotto wat jy as voorgereg of hoofmaal kan voorsit. genoeg vir 6

45 ml olyfolie
1 ui, fyngekap
2 knoffelhuisies, fyngekap
1 cm vars gemmer, geskil en fyngerasper
250 g spekblokkies
380 g (500 ml) arboriorys
125 ml droë witwyn
1,5 liter hoenderaftreksel
100 g (110 ml) botter
50 g parmesaankaas, fyngerasper, plus ekstra vir voorsit
sout en varsgemaalde swartpeper
6 eiers
30 ml wit asyn

Verhit olyfolie tot warm in groot pot. Voeg ui, knoffel,: Vul pot met water so 2 cm diep. Gooi asyn by en verhit tot water prut. Breek eiers een vir een in water en posjeer vir 2-3 minute vir sagte eiers of langer as jy harder gele verkies. Vir : Skep lepels vol risotto op elke dienbord. Plaas geposjeerde eier bo-op en sprinkel ekstra parmesaan oor. Sit dadelik voor.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related Books & Audiobooks