Huisgenoot

Blakend BEDERF

t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s

KORSLOSE QUICHE

BEREIDING EN GAARMAAK: 30 MIN / LEWER 2 MINIQUICHES

BASIS

◗ 4 groot eiers
◗ sout en swartpeper na smaak

VULSELOPSIES

(Kies 2-3 bestanddele per quiche)

◗ 250 ml (1 k) gekapte seldery
◗ 125 ml (½ k) gekapte soetrissie
◗ 125 ml (½ k) gekrummelde fetakaas
◗ 60 ml (¼ k) gekapte stingeluie
◗ 2 repe spek, brosgebraai en fyngekap
◗ tamatie, rou of gaargemaak
◗ babaspinasieblare, liggies gestoom of gesoteer
◗ vars basilieblare
◗ brandrissievlokkies

Voorverhit die oond tot 200 °C. Smeer 2 holtes van ’n jumbomuffinpan met botter of klapperolie.

1 Basis Plaas die eiers en sout en peper in ’n mengbak en klits liggies. Voeg jou keuse van vulsel by en roer tot gemeng. (As jy vir elke quiche verskillende vulsels gebruik, verdeel die eiermengsel in aparte bakke en voeg jou keuse van vulsel in elke bak.)

2 Verdeel die mengsel in die bereide muffinpanholtes.

Bak 15-20 min. Haal uit die oond en druk ’n toetspen in die middel van elke quiche. As die vulsel nie deurgaar is nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related