Huisgenoot

Sit die A! in PSTEI

Romerige HOENDERPASTEI met PREIE & SAMPIOENE

GENOEG VIR 6-8 MENSE / BEREIDING: 30 MIN. / VERKOEL: 2 UUR / GAARMAAK: 2 UUR

VULSEL

◗ 125 ml (½ k) sago geweek in 250 ml (1 k) water
◗ 15 ml (1 e) olie
◗ 15 ml (1 e) botter
◗ 400 g gemengde sampioene, in skywe gesny
◗ 2 preie, in ringetjies gesny
◗ 2 knoffelhuisies, gekap
◗ 250 ml (1 k) hoenderaftreksel
◗ 250 ml (1 k) rooibostee
◗ 1,25 ml (¼ t) elk fyn naeltjies en neutmuskaat
◗ 4-6 hoenderborsfilette
◗ 15 ml (1 e) meel gemeng met 15 ml (1 e) water
◗ 125 ml (½ k) suurroom sout en peper

DEEG

◗ 250 ml (1 k) koekmeel ’n knippie sout
◗ 125 g koue botter, in blokkies gesny
◗ 1 eiergeel

AFRONDING

◗ 1 eiergeel gemeng met 15 ml (1 e) water

Voer die bodem van ’n 23 cm-losboomkoekpan met bakpapier uit. Bespuit goed met kossproei.

1 Vulsel Dreineer die sago, spoel goed af en hou eenkant.

2 Verhit die olie en botter in ’n diep pan en braai die sampioene tot sag. Voeg die preie en knoffel by en roerbraai tot geurig.

3 Giet die aftreksel, tee en speserye by en bring tot kookpunt. Pak die hoenderborsfilette in die pan, bedek en laat prut 15 min. of tot die hoender gaar is. Skep die hoender uit en hou eenkant.

Roer die meelpasta by die vloeistof in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related