Huisgenoot

SITRUS, die wintervrug!

t – teelepel/s e– eetlepel/s k – koppie/s

LEMOEN-GEGEURDE BOTTERSKORSIE-SOP met SUURLE-MOEN-EN-TIEMIE-BROODSTOKKIES

GENOEG VIR 8 MENSE / BEREIDING: 15 MIN. / GAARMAAK: 45 MIN.

SOP

◗ 15 ml (1 e) elk botter en olie
◗ 2 uie, gekap
◗ 2 knoffelhuisies, gekap
◗ 5 cm-stuk vars gemmer
◗ 1 kaneelstok (opsioneel)
◗ 5 ml (1 t) elk fyn komyn en paprika
◗ 15 ml (1 e) geroosterde masala
◗ 1 kg geskilde botter-skorsieblokkies
◗ 500 ml (2 k) elk hoenderaftreksel en rooibostee
◗ fyngerasperde skil van 1 lemoen
◗ 30 ml (2 e) lemoen-sap
◗ 30 ml (2 e) meel
◗ 1 x 400 ml-blik klappermelk of 250 ml (1 k) room
◗ sout, na smaak

BROODSTOKKIES

◗ 1 baguette of 1 cia-batta, in dun skywe gesny
◗ 125 ml (½ k) botter
◗ fyngerasperde skil van 1 suurlemoen
◗ 4-6 knoffelhuisies, fyngekap
◗ 15 ml (1 e) droë tiemie
◗ 2,5 ml (½ t) ge - roosterde masala

AFRONDING

◗ 5 ml (1 t) elk ge - roosterde masala en paprika (opsioneel)

Voorverhit die oond tot 230 °C. Hou ’n groot bakplaat by-derhand.

1 Sop Verhit die botter en olie in ’n groot kastrol en braai die uie, knoffel en gemmer tot sag. Voeg die speserye by en roerbraai tot geurig.

Voeg die botterskorsieblokkies, hoenderaftreksel en tee by en bring tot kookpunt.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related