SARIE

VIR DIE LIEFDE VAN ’N PLAN Ons kreatiwiteit blom

Die wêreldpandemie het een ding gewys: Die mensdom is kreatief ! Met ons rug teen die muur maak ons ’n plan, dan nog een en nóg een.

Soos ’n dief in die nag het Covid-19 toegeslaan. Oral probeer mense sin maak van die “nuwe normaal” – wel, minstens totdat ’n entstof teen die virus gevind word. Dit laat ons by tye moedeloos, selfs reddeloos voel. Maar ook verstom oor mense se vindingrykheid om in ongekarteerde water aan te pas. By die werkplek, as ouers, hoe ons onsself vermaak en weer ’n pad vorentoe vind.

Aanlyn vergaderings oor Skype en die Zoom-platform gedy. Ons corona-voos emosies word getroos deur virtuele kore soos dié van die Roedean-meisieskool wat “Hallelujah” sing onder leiding van Ralf Schmitt, ook koorleier van die bekende Ndlovujeugkoor. En die Kaapse Filharmoniese Orkes (KFO) se spesiale videoreeks, met onder meer ’n virtuele opname van Nkosi Sikelel’ iAfrika onder die dirigent Bernhard Gueller.

In ’n eerste vir die Atterburyteater in Pretoria word ’n musiekkonsert met gunstelinge soos Amanda Strydom,Theuns Jordaan en Corlea Botha regstreeks gestroom en mense wêreldwyd kan inskakel.

Ek en jy kan die wêreld bereis vanuit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE4 min read
Mila Guy ‘Ek Kies SA, Elke Dag’
Hoe voel jy oor jou 30’s? ’n Mens voel so bietjie weird daaroor. Ek meen jy weet jy gaan dertig word, maar jy dink nooit verder oor jou lewe ín die dertigs nie. Wat is 32? Wat moes ek al bereik het? Maar met jou dertigs voel jy ook jy kan “nee” sê. A

Related