SARIE

Lipstiffie + Parfuum

’n Veeg lipstiffie en ’n spuitjie parfuum . . . Staatmakers in jou skoonheidskas wat dadelik jou gemoed kan lig, waarmee jy die wêreld in die oë kan kyk en sê: Ek is gereed, ek is genoeg.

“Elke vrou kan lipstiffie dra. Dis bekostigbaar en net een veeg maak reeds ’n verskil aan jou voorkoms.

Maar lipstiffie práát ook,” reken Diana Rankin, parfuumkenner en eienaar van Perfume Power op Somerset-Wes wat ook ’n voorliefde vir lipstiffie het. “Dit skep ’n eerste indruk en los ’n blywende boodskap, dit sê iets oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
’N KONINKLIKE BESTEMMING Bloubloed stil-stil in SA
“Ons” fassinasie met “hulle” – die koninklikes en adellikes van die wêreld – kan nie ontken word nie, nie eens deur die mees geswore republikein nie! Wanneer dié bloubloediges boonop die een of ander verbintenis met ons mooie Suid-Afrika het, het jy
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer