SARIE

Julle sê ...

Op ’n pragtige dag so aan die begin van herfs en midde-in die grendeltydperk word ek wreed ontnugter deur die aanname dat ek blykbaar nou as OUD gereken word! Eers deur my jongste seun: “Ma moet liewers nie winkels toe gaan nie; Ma is mos nou al 60.” Ma verstaan baie goed die konsep en Ma gaan net as dit nodig is. En toe vanoggend op RSG moet ek weer hoor dat ’n bekende spreker verklaar dat die “oumense, almal van 60 plus, liewers by die huis moet bly”!

Ek het geen probleem met Jan Tuisbly se karretjie nie, maar wel met die feit dat 60 nou as oud gereken word. Nee, my magties . . . vir diegene wat nog in die oertyd dink, het ek ’n boodskap: 60 is die nuwe 40. Ons sestigers kan die millenniërs en sommer ook die huidige Generasie Z ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
CLARISSE & JEAN CHRISTIAN BERGSMA Makietie in styl
Hul eie vriendefees. Só beskryf Clarisse haar en haar man, Jean Christian, se ongekunstelde, ontspanne troue. Dit was ook super-stylvol. Clarisse, ’n bemarkingsbestuurder en die eienaar van Clarisse Coetzee Marketing & Event Management, en Jean Chris
SARIE3 min read
Beste Behandelings Voor Jou Troue
HOE WERK DIT? Twee maskers word tydens die behandeling gebruik: die eerste een ’n diepafskilferingsmasker wat ’n hoë konsentrasie sure bevat om dooie selle op die veloppervlak egalig te verwyder. Daarna word ’n koel, kalmerende masker met hialuroonsu
SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■

Related