SARIE

Julle sê ...

ONS BEHOORT HIER

Tydens die afgelope verkiesing het ons as gesin baiekeer weer gewonder: Hoekom bly ons? Suid-Afrika is vol uitdagings en probleme. Ek het nie nodig om dit uit te lig nie.

As mense my vra hoekom emigreer ons nie (want ons sou redelik maklik kon), is my antwoord altyd iets vaags oor ons familie wat hier is. Ek het onlangs besef dis nie die volle waarheid nie.

Ons is hier gebore en miskien belangriker, so ook ons kinders. Hulle weet van en is ewe lief vir naweekbraai, biltong en droëwors, melktert, koeksisters, piesangbrood en Ina Paarman se sjokoladekoek; ek werk nog aan bobotie!

Ons oudste dogter van nege weet wie is Siya Kolisi en skree net so hard saam vir die Bokke en die Stormers. Ons jongste het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE7 min read
TERUG & TUIS IN SA
Dis lankal nie meer vreemd as iemand in jou vriendekring of selfs familie aankondig hulle gaan die land verlaat nie. Soms voel dit asof ’n mens daagliks op sosiale media sien hoe nog mense oppak of ’n nuusberig lees oor hoe die ekonomie seergemaak wo
SARIE4 min read
Mila Guy ‘Ek Kies SA, Elke Dag’
Hoe voel jy oor jou 30’s? ’n Mens voel so bietjie weird daaroor. Ek meen jy weet jy gaan dertig word, maar jy dink nooit verder oor jou lewe ín die dertigs nie. Wat is 32? Wat moes ek al bereik het? Maar met jou dertigs voel jy ook jy kan “nee” sê. A

Related