Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

VOËLKLIP-TRAGEDIE: ‘DIT IS HEIDI SE RING’

Op ’n foto van wyle Heidi Scheepers se wewenaar, Ettienne, en haar niggie, Nazisca, dra laasgenoemde Heidi se ring – volgens haar om sentimentele redes

Ek het my man 12 jaar gelede verloor, en sukkel steeds om aan te gaan met my lewe. As Ettienne dalk geluk gevind het, laat dit so wees. Bid vir hul geluk.

JEAN

Ons het almal verskillende maniere van rou. Miskien voel hy om iemand naby hom te hê sal hom vinniger oor die seer laat kom. Mans gaan gouer oor tot aksie.

CARMEN

’n Mens raak eensaam en gaan aan, maar die hartseer verdwyn nie. Dis moeilik, maar ’n mens moet probeer verstaan en die omstandighede in ag neem.

ANTOINETTE

Julle wat altyd so vinnig is om ander te oordeel: Die maat waarmee jy ander meet, sal dalk nog eendag gebruik word om jou ook mee te meet.

MARIETJIE

Centurion-vrou kry ’n yslike likkewaan in haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot1 min read
Kuier Die Hele Jaar Deur!
Nog ’n prettige seisoen van Die Babbelbende is nou volstoom aan die gang! Kyk saam na seisoen 2 op huisgenoot.com. In dié aanlyn Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd saam interessante dinge
Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma

Related