SARIE

‘Wow, o wow’ ’N NUWE LEWE VIR DONNALEE & IVAN

Hy word groot . . . tyd gaan byna te vinnig verby Donnalee

“Kyk net hier,” sê Ivan saggies en beweeg die skootrekenaar sodat die kamera vol op die kleinman fokus. Knus in Donnalee se arms, besig om ’n kort dagslapie te vang. Kyk net daai handjie, beduie die trotse pa, so netjies onder die kennetjie gevou. “Die denker,” vul Donnalee aan. “Kwê-kwê,” protesteer die een in die kollig.

Ivan en Donnalee het al van “Londen tot Pofadder” tequila gedrink. Talle kere op die rooi tapyt gepronk – en dit ná die swierige geleentheid soms self weer opgerol. Albei glo in groot droom maar ook harde werk. Ouerskap, dít laat hulle sprakeloos.

Dis die derde week van die grendeltyd weens Covid-19 en ons kuier via Zoom. Cameron Ivan Botha, wat al die shine vang, is ses weke oud. Cameron, ’n huldeblyk aan Donnalee se boetie wat kleintyd oorlede is. Ivan sy pappa se naam, natuurlik.

“Ek kan nie die laaste keer onthou wat ek ’n koppie warm, man. Op 4 Maart vanjaar is Cameron gebore.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related