SARIE

Lag maar!

’n Wêreldwye pandemie wat reeds derduisende mense doodgemaak het, klink nie na ’n bron vir humor nie. Tog kan die internet nie ophou om die draak te steek met die coronavirus nie. Sedert dit verlede jaar in China kop uitgesteek het, het grappies, meme en woordspelings vinniger as die virus self versprei.

En soos meer mense siek raak en ons angs toeneem, so ook die pogings tot humor. In die grendeltyd was grappies oor Covid-19 ’n draadjie na die buitewêreld – om broodnodige menslike kontak te maak. Nie teen die mure uit te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
’N KONINKLIKE BESTEMMING Bloubloed stil-stil in SA
“Ons” fassinasie met “hulle” – die koninklikes en adellikes van die wêreld – kan nie ontken word nie, nie eens deur die mees geswore republikein nie! Wanneer dié bloubloediges boonop die een of ander verbintenis met ons mooie Suid-Afrika het, het jy
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related