SARIE

AKTUEEL FOP NUUS Ja, dis dalk ook jou má!

Dalk het jy die eerste keer in ’n fliek of TV-reeks gehoor van ’n “klik-plaas” (click farm). Soos in die satiriese reeks Silicon Valley, waar Richard Hendricks erken hy het een gebruik om dit te laat lyk asof baie meer mense Pied Piper se nuwe app gebruik as wat werklikwaar die geval is.

As jy dinge vir die internet skep, sink of swem jou loopbaan op ’n oseaan van klikke. Dis waar vir die joernalistiek, YouTube en skeppers van apps soos Richard en sy spannetjie nerds.

Mense kan nou maar die “klik” afkam, nes ons swak aanlyn kopie “klik-aas” (clickbait) noem. Maar dis ’n eenheid van vertroue, waarde; van verbruikers se belangstelling in jou produk. En sogenaamde klik-plase bestaan regtig. ’n Associated Pressverslag in 2014 wys die vinger na ’n geheime bedryf, gewoonlik in Suidof Suidoos-Asië, wat van duisende LinkedIn-konneksies tot YouTubekyke en Facebook-likes verkoop. Soms doen robotte die werk, soms swoeg onderbetaalde werkers voor rekenaars.

Jy dink moontlik dit het niks met jou uit te waai nie. Maar dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related