Michélle sê...
Jun 22, 2020
2 minutes
REDAKTEURSBRIEF
Elke maand wanneer ons ’n nuwe SARIE bymekaarsit, begin ons met honderd en meer skoonwit bladsye.
Bladsye in afwagting, dink ek altyd.
In “normale” tye word die leë blaaie in rye teen ’n spesiale muur in die kantoor opgesit. Van die voorblad tot die laaste blad. Sodat ons almal, dag vir dag, die vordering kan dophou. Aanpassings
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days