Avontuur Afrika

WELKOM

s eienaars van hierdie tydskrif kry ons selde die geleentheid om ‘n redakteursnota te skryf, so om hierdie een te kan doen is nogal spesiaal vir ons. Ons het dit tot uitgawe 18 gemaak, al het baie mense ons nie ‘n kans gegee toe ons begin het nie! As hierdie projek ‘n kind was (wat dit in wese vir ons is), sou dit ‘n massiewe jaar vir hom of haar gewees het. ‘n Jaar gevul met keuses, nuwe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
Breinkrag
Soek die verskillende woorde, avontuurterme en vakansietaal in die woordblok. Woorde kan horisontaal, vertikaal en diagonaal en in enige rigting wees. Leestekens word nie gebruik nie en woorde in hakies is deel van die woord of die begrip. ■
Avontuur Afrika5 min read
Beter As Goad
In die vroeë 2000’s was dit ‘n redelike maklike proses om ‘n karavaan in Suid-Afrika te koop, aangesien die opsies maar skraps was. Keuses was beperk en indien jy na ‘n veldrywa op soek was, was daar net ‘n handjievol opsies om van te kies. Deesdae i
Avontuur Afrika3 min read
Liefde Is…
VOERTUIG: 2022 Suzuki Jimny 1.5 GLX MT EIENAARS: Chelsea & Jonathan Groome Toe CHELSEA en JONATHAN GROOME die Suzuki Jimny die eerste keer gesien het, kon hulle nie anders as om halsoorkop verlief te raak nie. Hulle het sommer dadelik geweet dat dié

Related