Avontuur Afrika

WELKOM

Fill your life with adventures, not things. Have stories to tell, not stuff to show.
– Anoniem

Terwyl ek die laaste bladsye nagegaan het voordat die tydskrif drukkers toe moes gaan, het ek besef dat daar twee onderliggende temas in hierdie uitgawe is: kompaktheid en reën. Wel, eintlik is daar drie aangesien avontuur nóg een is, maar as ‘n getroue leser weet jy dit reeds.

Avontuur beteken verskillende dinge vir verskillende mense, maar vir ons gaan dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klink 'n glasie
Ek is nie ‘n groot drinker nie, maar daar is sekere geleenthede wat ‘n mens graag met ‘n alkoholiese ietsie wil vier. Indien jy – soos ek – nie veel sin aan sterk drank het nie, maar steeds die feestelikhede wil meemaak kan jy altyd iets soet en lekk
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens

Related