SARIE

Kleur as medisyne

Reënboë, oral is daar deesdae reënboë. As herinnering dat die ganse mensdom teen ’n nuwe vyand moet saamspan. En bowenal dat daar, selfs in die donkerste tye, altyd hoop is.

Maar o aarde, waar is die kleur in ons eie lewe?

Sy het gedurende die grendeltyd heelwat Zoom-sessies bygewoon, sê , kommunikasiekundige en kleurterapeut*. “Wat my opval, is hoe min kleur mense in hul huise

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Vroualleen DEUR DIE KAROO
Daar is net iets omtrent die Karoo. Die windpompe wat langsaam kreun in die wind. Die volstruise wat so skop-skop stof aan die hemelruim offer. Dalk is dit daardie verlate treinstasies wat nog vir oulaas op die fluit van ’n trein wag. Of die kontrei

Related