Kuier

KLIM SÓ JOU OPDRAANDES

Daar is ’n koortjie wat sê“al gaan dit opdraand of afdraand, biddend voor die Here moet ons bly”. Die Woord sê ook die Here help dié wat hulself help. Wat beteken dit dan as ons kyk na ons lewe?

Wanneer jy ’n groot vraag vra oor ’n probleem of iets waarmee jy sukkel, moet jy nie ’n groot antwoord soek nie. Jy moet vertrou en weet die antwoorde kom opgebreek in kleiner gebeurtenisse.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related