Huisgenoot

TOPRAAD VIR JOU SWAAR MIDDELJARE-KRISIS

DIE winter is op pad. Die dae raak korter (en donkerder – dankie, Eskom!) en alles word duurder. G’n wonder ons voel vuisvoos nie.

Dis ’n tyd van die jaar wat ons laat besin. En as jy bo 40 is en heeltyd wonder of jou lewe op koers is, staan jy dalk op die randjie van ’n middeljarekrisis.

In haar nuwe boek, The Midlife Crisis Handbook, bied die sielkundige dr. Julie Hannan ’n gids om hierdie tyd in jou lewe sinvol te hanteer en gee sy die toerusting en wenke waarmee jy die verwarring, konflik en vrees kan klop.

Hoe weet jy of jy ’n middeljarekrisis beleef en wat kan jy daaromtrent doen? In hierdie uittreksel gee sy sinvolle en sensitiewe raad hieroor.

‘TUSSEN die ouderdomme van 40 en 60 word mense ál meer bewus van die beperkings van die tweede helfte van hul lewe. Hulle kan begin voel tyd raak op en bewus word van hoe hul lyf agteruitgaan, wat dit ál moeiliker kan maak om aan hul idee van hulleself vas te hou. Hulle treur dalk ook oor die avonture van hul jong dae wat verby is en oor ’n verlies aan kreatiewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related