Huisgenoot

VRA VIR IRMA

‘AUGUSTUS BETEKEN TWEE GOED: EK KAN BEGIN PLANT VIR MY SOMERTUIN, EN VROUEDAG WORD GEVIER’
– IRMA

WAT IS VIR JOU DIE LEKKERSTE VAN VROUWEES?

Kan julle glo dat ons reeds in Augustus is? Dit beteken vir my twee goed: Ek kan begin plant vir my somertuin, en Vrouedag word gevier.

Hier op Newcastle het ons ’n wonderlike tradisie wat al jare lank op Vrouedag plaasvind. Dit word die “Memel Walk” genoem.

Memel is die bekende Vrystaatse dorpie wat 50 km van ons geleë is. Elke jaar op 9 Augustus neem duisende mense aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related