Huisgenoot

HOE STAAN JY IEMAND MET DEPRESSIE BY?

TERWYL Lauren Dickason se verhoor in Nieu-Seeland voortduur, is die kollig opnuut geplaas op die uitwerking wat verlammende depressie op ’n mens kan hê.

Haar regspan het in die hof ’n prentjie geskets van ’n ma wat haar kinders liefgehad het, maar weens depressie en nageboortelike depressie op so ’n donker plek was dat sy nie meer wou leef nie en gedink het sy kan haar kinders nie agterlaat nie.

Sielkundiges beklemtoon dit is belangrik dat ons moet onthou mense wat met ernstige depressie saamleef, sal nie altyd vir hulself of ander ’n gevaar wees nie.

Die kenners met wie gesels het, is dit eens: Jy hoef nie vir jou geliefde met depressie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related