Huisgenoot

SY EN DIE LADIES’ GAME

EK SÊ vir hulle ek wil retire. Ek wil agteroor sit en netbal geniet. Dan sê hulle jy kan nie, want hier is nog nie orde nie.

Tot hierdie tyd toe is ek besig met kindertjies en klubs in die omgewing om vir hulle die reëls te leer. Ek sê altyd vir hulle: Netbal is ’n ladies’ game.

Dis nie enige game nie. Jy moet jou maniere ken.

Umpiring het ek baie gedoen, vernaamlik by skole. Ek het vir Laerskool Lochnerhof geumpire. Dit was ’n wit skool.

Die kindertjies is kosbaar. Hulle kom na my en sê: Kan ons vir jou sê “tannie” of kan ons sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related