SARIE

VANES-MARI Wat jy sien, is wat jy kry

Koppe in die restaurant draai om na Vanes-Mari du Toit te kyk wanneer sy instap. Of dit nou is omdat sy 1,89 m lank is, omdat sy ’n oud-netbalkampioen en deesdae aanbieder van verskeie televisieprogramme is, of omdat jy haar van oorkant die vertrek kan hoor soos sy lag vir iets wat die kelner sê, weet mens nie – moontlik al drie.

Ieder geval, mense is bewus van dié lewenslustige blonde vrou met die helderblou oë se teenwoordigheid, waar ook al sy gaan. Sy het ’n manier om mens te laat voel asof julle mekaar al jare lank ken, persoonlik of deur die televisieskerm.

Sy’s uit en uit haarself. Die Vanes in die kerk is dieselfde Vanes wat as Protea-netbalspeler die land jare lank verteenwoordig het. En dis dieselfde Vanes wat die hele nasie laat skaterlag het toe sy in 2018 as deelnemer aan Dancing with the Stars op M-Net laat val het waarom sy die vorige week nie te goed gevaar het nie . . . Daaroor het sy op sosiale media gegrap: “Ek hou nie daarvan om te dink voor ek praat nie. Ek hou daarvan om net so verbaas te wees soos almal anders deur dit wat by my mond uitkom.”

Jou kleurryke sêgoed in het jou byna

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
26 Kindertrui Met Strepe En Tekstuur
SIEN LES 6 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM TE VERMEERDER – LEES BL. 45 –a) 2 –b) 4 –c) 6 –d) 8 –e) 10 years Working with KATIA BASIC MERINO (55% virgin wool, 45% acrylic): –a) 3 –b) 3 –c) 4 –d) 5 –e) 5 balls, 50 g each, col. 3 OR Working with KATIA ME
SARIE4 min read
24 Ligblou Kappietrui
SIEN LES 1 EN 2 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM AAN EN AF TE HEG EN HOE OM KOUSSTEEK TE BREI – LEES BL. 45 –a) 4 –b) 6 –c) 8 –d) 10 –e) 12 years KATIA BULKY TWEED (80% acrylic, 15% wool, 5% viscose): –a) 4 –b) 4 –c) 5 –d) 6 –e) 6 balls col. 211Knittin
SARIE4 min read
14 baadjie-trui Vir Hom
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM HEEN EN WEER MET SIRKELPENNE TE BREI – LEES BL. 45 –a) S –b) M –c) L –d) XLFinished measurement:Chest: –a) 114 cm –b) 124 cm –c) 134 cm –d) 144 cmLength: –a) 68 cm –b) 69 cm –c) 70 cm –d) 71 cm KATIA COTTON-M

Related