Huisgenoot

‘DIE EEN ÍS DAAR BUITE’

VIR hierdie trofee sal vroue mos baklei? Die bultende spiere. Die potblou oë. Daai ondeunde maar gelyktydig skamerige glimlag.

Hoe op dees aarde kan dit wees dat hy nog saans alleen huis toe gaan?

Wel, sê die kêrel wat voor ons sit – in ’n denimbroek wat perfek aan sy bene kleef – hy byt maar vas, want iewers is die een wat al sy soektogte die moeite werd gaan maak.

Dis nie nuus dat Brendan Peyper, die 26-jarige breker en sanger van “Toer om die vloer”, vrouegeselskap soek nie.

Nie te lank gelede nie het hy ’n wedstryd op sy sosiale media gehad waar ’n vrou ’n smoothieafspraak saam met hom na Kauai kon wen.

Maar dié soektog het nie die gewenste resultate opgelewer nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related