Huisgenoot

ONS TROTSE TAAL

STEL jou voor jy gaan hospitaal of polisiekantoor toe en kan nie vir mense verduidelik wat fout is nie. Of na binnelandse sake, en jy het geen benul wat beamptes vir jou sê nie.

Dit is ’n daaglikse werklikheid vir talle dowe of hardhorende mense. Dis die rede waarom ’n nuwe wetsontwerp, wat Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) as die land se 12de amptelike taal erken, die hoop laat ontstaan dat dié struikelblokke binnekort iets van die verlede sal wees.

Pres. Cyril Ramaphosa het op ’n spesiale seremonie by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related