Huisgenoot

Die tweede viool

KATRYN staar na Henk se koperkleurige hare. Sy kan haarself nie toelaat om daarop te reageer nie. Nie vandag nie.

Haar pen stap reël vir reël oor die klagstaat. Drie jaar gelede het sy ook hier voor die sonnige ruit van Henk se winkel gestaan en uitgevind die enigste man wat sy nog ooit liefgehad het, het haar bedrieg.

Daarna het sy sonder om twee keer te dink by die polisie se duikeenheid aangesluit. Sy is feitlik dadelik goedgekeur. Genadiglik, want sy moes net wegkom.

Katryn was egter van die begin af ongelukkig daar. Die keerpunt het ’n paar maande gelede gekom. Sy en ’n kollega het met ’n helikopter in ’n rivier neergestort. Dit was ’n wonderwerk dat sy so gou herstel het. Sy is uit haar hospitaalbed direk terug Kaap toe.

Kapt. Nolte was verheug oor Katryn se terugkeer.

Sy het so gehoop dit sal minder pynlik wees wanneer sy aan Henk dink. Hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related